Price range: R99.00 through R399.00

Naomi se Offer

Naomi se Offer is ʼn christelike, vroueroman wat vertel van die uitdagings van ʼn vroueleraar en haar persoonlike struikelblokke. Na Naomi Jonker se ouers verongeluk, ontdek Naomi dat sy ʼn aangenome dogter is en sy vertrek na Mossiesdal om haar ma op te spoor. Naomi se koms na Mossiesdal laat nie net verskeie mense se geraamtes uit die kas tuimel nie, maar sy kom ook voor haar eie verlede te staan wat haar drome en ideale oor die afgrond kan laat stort. Naomi het meer gevind as wat sy te wagte was, maar sou die offer wat sy moes bring die moeite werd wees?

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
Afrikaans
Clear
All Ages
Clear
978-1-77632-645-7 339 2021-07-27 Afrikaans N/A ,

Meet The Author

Naomi se Offer is ʼn christelike, vroueroman wat vertel van die uitdagings van ʼn vroueleraar en haar persoonlike struikelblokke. Na Naomi Jonker se ouers verongeluk, ontdek Naomi dat sy ʼn aangenome dogter is en sy vertrek na Mossiesdal om haar ma op te spoor. Naomi se koms na Mossiesdal laat nie net verskeie mense se geraamtes uit die kas tuimel nie, maar sy kom ook voor haar eie verlede te staan wat haar drome en ideale oor die afgrond kan laat stort. Naomi het meer gevind as wat sy te wagte was, maar sou die offer wat sy moes bring die moeite werd wees?

Book Type

, ,

Language

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Naomi se Offer”