R299.00

Skadu van Onheil (Grootdruk)

Kan Amy weer haar hart vertrou wanneer liefde onverwags aan haar deur klop? En sal Gerrit sy sending kan voltooi sonder om die vrou vir wie hy begin omgee, in gevaar

978-1-99748-399-1 271 2026-11-03 Afrikaans , , ,

Meet The Author

Amy se lewe is in skerwe nadat sy haar baba verloor en haar huwelik verbrokkel het. Op soek na vrede en genesing vlug sy na die rustige kusdorpie Dwarskersbos, waar die see en die stilte haar help om weer asem te haal. Sy glo dat sy uiteindelik ’n nuwe begin kan maak. Dan ontmoet sy Gerrit, ’n aantreklike visserman wat onverwags haar hart begin raak. Wat Amy egter nie weet nie, is dat Gerrit ’n geheime opdrag het. Hy werk onder die dekmantel van ’n visserman om ’n onwettige visvangnetwerk en die mense daaragter aan die kaak te stel. Namate die twee nader aan mekaar beweeg, raak Gerrit se geheim al moeiliker om te bewaar. Agter die skynbare rustigheid van die kusdorpie skuil verdagte bedrywighede, gevaarlike geheime en mense wat bereid is om ver te gaan om hul belange te beskerm.

Book Type

Language

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Skadu van Onheil (Grootdruk)”