Afterthought
R139.00And I am not an Afterthought
|
Shop The Widest Range Of Books Online. Safe & Secure Online Shopping! |

Annemarie Agenbacht is ’n digter en storieverteller afkomstig van Centurion, Gauteng. Sy vind haar inspirasie in die alledaagse gebeure van die lewe — oomblikke wat sy vasvang en verewig deur woorde. Skryf is vir haar nie net ’n kreatiewe uitlaatklep nie, maar ook ’n vorm van selfontdekking en emosionele verwerking. In haar gedigte gee sy uitdrukking aan gevoelens wat moeilik uitgespreek word, en gebruik sy literatuur as ’n ruimte waar haar stem ononderbroke kan klink. Annemarie se grootste hoop is dat haar werk ander sal aanmoedig om ook hul stories deur die krag van taal te vertel.
And I am not an Afterthought
Our story didn’t end well, but it is still the best oneI know. Annemarie
A journey of poems that will bring back the bittersweet memories of your teenage years
Annemarie Agenbacht, is 12 jaar oud en gebore in Centurion, Gauteng. Wat inspireer haar om te skryf? Dit is ‘n baie moeilike vraag vir haar, want baie van haar gedigte en stories word geïnspireer deur gebeure in haar lewe. So mens kan dus sê dis haar manier om ‘n oomblik vas te vang en aan vas te hou.
Sy vertel dat om te skryf ‘n beter manier is om jouself te leer ken en oor jare te kan reflekteer oor hoe jy eens was, want nie eens foto’s of videos gee jou daardie satisfaksie nie. In gedigte kan jy meer oor emosies skryf as wat jy byvoorbeeld voor mense kon sê.
‟Die pen is magtiger as die swaard”, as dit die geval is, is hierdie bundel ‟dalk moontlik die magtigste wapen in ‘n tienerhand.”
Van liefdesteleurstellings, tot wandelinge op die strand. Van irriterende broers, tot die onmoontlike konsep van “sport”. – alles in een boek.So neem my huis toe en deel die ervaring.