Arnold van Zyl

"Enige skrywer groei deur die oë van sy lesers en hulle kommentare. Dus is terugvoer hetsy negatief of positief baie belangrik, en sal ek dit waardeer. Daarom is leser en skrywer onlosmaaklik van mekaar."

Arnold van Zyl het in 2008 aan sy eerste boek begin werk — ’n filosofiese lewensreis waarmee lesers hul maklik kan vereenselwig. Hoewel dit nog nie voltooi is nie, het hy intussen drie ander romans geskryf. Waar die Melkweg vir Middernag sit en Kinta se Dagboek speel beide af in die natuur en is in dieselfde tydperk geskryf, maar bied unieke en uiteenlopende verhale met onvergeetlike intriges. Hierna het Die stille weë van Liefde gevolg — ’n diep roerende liefdesroman wat die stil pyn en skoonheid van liefde ontgin.

Author's books

EPUB PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Ominous Lunar Eclipse

Price range: R89.00 through R269.00

A story of intrigue, betrayal, murder and sad romance. The story takes place in an old Lowveld village, where Constable van der Plooi and his colleagues have to solve a murder. Constable van der Plooi is a Stoftrappertjie; will he maintain himself and stay standing until the end, in a world of drugs and girls?
His debut bundle. Glorified Ideals. The following novel is: Where the Galaxy sits before Midnight.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Onheilspellende Maansverduistering

R269.00

‘n Verhaal vol intriges, verraad, moord en hartseer romanse.

Die verhaal speel hom uit in ‘n ou Laeveldse dorpie, waar Konstabel van der Plooi en sy kollegas ‘n moord moet oplos. Konstable van der Plooi is ‘n stoftrappertjie, gaan hy homself handhaaf en staande kan bly tot die einde toe, in ‘n wereld vol dwelms en meisies.