Hannes Grove

Hannes Grove is ’n gespesialiseerde close protection-spesialis met uitgebreide ondervinding in die beveiliging van hoëprofiel-kliënte, insluitend senior ANC-lede en die Guptas. Sy werk het hom dikwels in direkte kontak met die President gebring, waar hy ook sekuriteitsverantwoordelikhede vir hom moes hanteer. Hy het as lid van ’n taktiese taakspan opgetree en verrig tans kontrakwerk vir dié eenheid.

In 2016 het hy sy studies in teologie begin en is tans besig met sy Meestersgraad, met spesialisering in Antieke Grieks, veral Koine-Griekse literatuur. Hy het reeds twee digbundels gepubliseer as deel van sy 12 Years of Grace-reeks, waarin sy geloof, ervaring en taalmeesterskap saamvloei.

Author's books

EPUB PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Die stukkende Herder

Price range: R99.00 through R369.00

Hansie, n voormalige presidensiële lyfwag wat onlangs vir God ontmoet het, probeer om sy lewe om te keer. Die roeping om n herder te wees is sterk op sy gemoed, maar sy verlede staan tussen hom en sy toekoms. Nog een laaste kontrak, voor hy kan oor begin. Hy tel die verkeerde pakkie op, en wanneer hy besluit om 20 jaar se korrupsie, gestoor op drie eksterne hardeskywe, aan n joernalis te oorhandig om die korrupte kabinetsministers en SAPD-lede te ontbloot, is dit waar dinge lelik skeefloop.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page