Veldkornet wat sê jy
R199.00Aan Generaal CR De Wet-Bevelvoerder van die Vrystaatse magte; Generaal CF Beyers- voorsitter tydens die Vredes samesprekings in Vereeniging; Generaal JBM Hertzog- onder leier van die Vrystaatse magte, is geen militêre eer bewyse vir die Anglo-Boereoorlog toegeken nie. Hierdie is ‘n eerbewys aan hulle en ander; met woorde om hulle te bedank vir hulle diens aan ons volk. Die vryheids-ideaal en onafhanklikheid van, word treffend deur die woorde van die Vrystaatse volkslied verwoord: Sing burgers, die lied van vryheid, En sing van ons eie volksbestaan, van vreemde oorheersing vry, Ons klein gemeenskap is op orde, wet en reg gevestig.
