Die Unieregering het in 1920 drie militêre eerbewyse ingestel het uit erkentlikheid aan diegene wat tydens die Anglo-Boereoorlog aan Boerekant geveg het. Die Dekoratie voor Trouwe Dienst vir offisiere, die Anglo-Boereoorlog medalje, asook die Lint voor Wonden. Verskeie bekende Boereleiers het van hierdie toekennings ontvang. Genls Smuts, Botha en de la Rey, alhoewel Botha en de la Rey reeds oorlede was.
Aan Generaal CR De Wet-Bevelvoerder van die Vrystaatse magte; Generaal CF Beyers- voorsitter tydens die Vredes samesprekings in Vereeniging; Generaal JBM Hertzog- onder leier van die Vrystaatse magte, is geen militêre eer bewyse vir die Anglo-Boereoorlog toegeken nie. Hierdie is ‘n eerbewys aan hulle en ander; met woorde om hulle te bedank vir hulle diens aan ons volk. Die vryheids-ideaal en onafhanklikheid van, word treffend deur die woorde van die Vrystaatse volkslied verwoord: Sing burgers, die lied van vryheid, En sing van ons eie volksbestaan, van vreemde oorheersing vry, Ons klein gemeenskap is op orde, wet en reg gevestig,
The scars that shaped me
R139.00I have lived, I have seen a lot, my whole life I knew the difference between right and wrong, although I also tried to do the right thing, mostly I didn’t succeed. I have many hidden emotions that few people can see, yet if you read my poetry, I reveal myself to some extent.

Reviews
There are no reviews yet.