Lorraine Venter

Lorraine Venter is in Virginia in die Vrystaat gebore en het haar skoolloopbaan aan die Oranje Meisieskool in Bloemfontein voltooi. Haar liefde vir skryf het vroeg begin, geïnspireer deur haar moeder se aanhoudende ondersteuning en geloof in haar skryftalent.

Vandag skryf sy met passie en toewyding, en spits haar toe op fiksieromans en spanningsverhale. Haar werk kombineer sterk karakterontwikkeling met boeiende intriges, en bied lesers stories wat vasvang, verras en emosioneel resoneer..

Author's books

EPUB PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Waar die Wilgers Dans

Price range: R99.00 through R289.00

San-Mari se vasberadenheid om die waarheid te ontrafel, lei haar op n gevaarlike pad, waar familiegeheime en onverwagte onthullings haar wêreld skud. Teen die agtergrond van die wynlande se prag ontvou ‘n storie van verlies, liefde en ‘n onbreekbare band tussen broer en suster. Kan San-Mari vrede vind met die verlede, of wag daar nog donker onthullings?

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page