Mandy Eyre

Mandy Eyre is in 1987 in Germiston gebore en het haar kinderjare in Gauteng deurgebring. Sy is die enigste kind uit haar ouers se huwelik en het ook ’n halfbroer en -suster. Haar lewenspad is van vroeg af gekenmerk deur uitdagings wat haar ’n diepgaande perspektief op die menslike ervaring gegee het. Sedert 2005, na die afsterwe van haar oupa, het sy begin dig, en vanaf 2006, ná haar moeder se dood, het sy voltyds op poësie gefokus. In hierdie tyd is sy deur ’n pastoorpaar ondersteun om haar skoolloopbaan te voltooi. Mulder is die moeder van twee kinders en werk voltyds as grondslagfase-onderwyseres. Haar digkuns reflekteer ’n sterk innerlike bewussyn en word gedryf deur temas van herstel, identiteit en geloof. Sy gebruik haar werk as ’n middel tot insig en verbondenheid, en sien haar kreatiwiteit as ’n manier om sin en betekenis oor te dra.

Author's books

PAPERBACK
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Oorwinnende vlinder vroue

R179.00

Dit is hier waar ons besef ons was nooit alleen, Jesus gee om vir ons, en vir jou. Sy liefde en genade ken geen einde. deur Hom is ons hartsvriendinne, gebind in geloof
Dit is waar ons as die mooiste vlinders verskyn in skakerings van… WIT, PIENK, PERS, BLOU EN GROEN

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
PAPERBACK
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Kaktus in die woestyn

R169.00

‘n Digbundel deur twee digters wat in duet ‘n boodskap bring aan die leser: dankie liewe leservir jou saam lees en voelons bid dat jou hart opgewek is in vreugde deur ons getuienis wat ons met jou gedeel het (MM)
waar ons negatiewe lewe in positief verander het dat daar nog HOOP daarbuite is (TM)
moenie terug kyk dit bring net ongeluk kyk noord en ontvang jou nuwe lewe beweeg in geloof vorentoe (MM)

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
PAPERBACK
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Onuitputlik

R179.00

Jaag nie die lewe na nie maar leef ‘n oomblik vir ‘n oomblik

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page