Tersius Lammerd

Tersius Lammerd, beter bekend as “Ters,” kom van De Aar, ʼn energieke dorp in die Noord-Kaap. Hy het begin skryf as ’n manier om sy drome vas te vang en het gou besef sy verbeelding kan ook ander inspireer. Sy liefde vir towersprokies het gelei tot die skepping van verhale vol magie, betekenis en karakter.

Tersius se werk fokus op temas van hoop, selfontdekking en die buitengewone in die alledaagse. Hy rig hom veral op jong lesers, maar sy stories vind aanklank by enigeen met ’n liefde vir fantasie en storievertel.

Hy haal inspirasie uit drome en glo dat elke verhaal sy oorsprong in die verbeelding het. Buiten skryf geniet hy flieks en verdiep hy hom graag in die werke van Heinz Konsalik – die skrywer wat hom aangemoedig het om sy eie stem te volg.

Author's books

EPUB PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Die tuiste van towersprokies

Price range: R99.00 through R199.00

Baie verhale oor die jare heen is al vertel en baie het met die tyd vergete gegaan, maar hierdie verhaal kan niemand vergeet wat dit ooit gelees het of van die storie gehoor het. Dis `n verhaal waarin kinders genees word van `n sekere siekte as dit aan hul vertel kan word, maar wat die kinders nie weet is dat daar iets dieper lê as net hul genesing.
Hierdie is ’n boek vol verskeie tower sprokies en dit beeld my siening uit van die onbekende en die towerwêreld en hoe die lig teenoor die duister te staan kom, en hoekom hul alewig gesluit is in oorloë.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page