Bashoek Boek 3
Price range: R69.00 through R169.00Het Karel werklik ‘n spook gesien?
Hoe gaan die kinders hierdie raaisel oplos?
|
Shop The Widest Range Of Books Online. Safe & Secure Online Shopping! |

Anna-Mart van der Merwe, kind van God deel graag haar verhale van hoop.
Sy werk voltyds in privaatpraktyk as geregistreerde Maatskaplike werker en Trauma berader.
Woonagtig in die Breëiviervallei waar sy in haar vrye tyd skryf, dig en aan lang staptogte deelneem
Haar eerste boek v getiteld 'Stilte voor Storm' / 'Silence before Storm’ verskyn met die hulp van Malherbe Uitgewers in 2020 en beskryf die wonderwerk van 'n dubbele longoorplanting vir hul seun, Andries.
Ander publikasies
Malherbe uitgewers
2021: Boek no 3 "Bashoek se Spook" verskyn as deel van 'n tienerreeks
2025: “Prismaters - Versamelbundel met gedigte en kortverhale” deur agt skrywers
OneLife Publisher
November 2023: "God knows my heart" - gedeelde publikasie met vroue wat hul wyshede deel
July 2024: "Pieces of a Kingdom Puzzle" - Handel oor die genadegawes aan kinders van God toegeken soos beskryf in Romeine 12 en verskyn na die voltooiing van haar Doktoraat.
Het Karel werklik ‘n spook gesien?
Hoe gaan die kinders hierdie raaisel oplos?
The miracle of Andries’ second chance on life, made me realise that I had to share our story.”
May the story of Andries touch your heart with hope and trust in God. A God of miracles even today – for your life as well.
Die wonderwerk aan Andries gegun vir ‘n tweede kans op lewe asook die geleentheid gegun om Storm se gesin by te staan het my laat besef dat ek hierdie wonderlike verhaal moet deel.
Mag Andries se verhaal jou hart aanraak met hoop en vertroue in God. ‘n God van wonderwerke selfs vandag – ook vir jou lewe.”