Price range: R69.00 through R169.00

Bashoek Boek 3

Het Karel werklik ‘n spook gesien?
Hoe gaan die kinders hierdie raaisel oplos?

 

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
All Ages
Clear
978-1-77632-648-8 83 2021-11-15 Afrikaans N/A , , ,

Meet The Author

Karel is vasgevang in die aksie verhaal wat hy lees. Soms haal hy angstig asem, vir die spanning wat die held van sy boek, ervaar. Die koshuisgange is doodstil en die reën sif so saggies neer. Meteens spits Karel sy ore… klop iemand aan hul kamerdeur… Die stilte word verbreek deur die gille van ‘n vrou: “Los my! Iemand help! Asseblief help!”Karel maak die deur op ‘n skrefie oop en soos blits vlieg hy in sy bed in, kombers oor die kop.
Het Karel werklik ‘n spook gesien?
Hoe gaan die kinders hierdie raaisel oplos?

Book Type

, ,

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bashoek Boek 3”