Elna van Rensburg

Elna van Rensburg is deel van die Malherbe Uitgewers-familie, waar haar stem bydra tot ’n diverse en groeiende versameling van Afrikaanse letterkunde.

Author's books

PAPERBACK
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Inspirasie joernaal

R239.00

Met die skryf van hierdie werk, het ek beoog om te getuig van my lewensreis saam met vriendinne, sowel as my passie vir vriendskappe. Deur hierdie boek die lig te laat sien, wou ek graag iets aan die kosbare mense rondom my gee wat hul sal inspireer om vriendskap te omarm en vreugde daaruit te put. Daarmee saam het ek skrifgedeeltes en dagstukkie-inspirasies neergepen wat my deur moeilike dae gehelp het. Tesame met die inspirasie stukke, kry die leser ook die kans om iets wat in haar eie hart leef of ‘n gedagte wat by haar opkom neer te skryf in die “deel jou hart” gedeelte. Selfs dalk ‘n gebed of versugting van haar hart.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page