Estelle Calitz

Estelle Calitz woon tans in Heidelberg, Wes-Kaap, en het haar kinderjare in die dorpie Graafwater deurgebring. Hierdie stil omgewing, saam met ‘n inspirerende Engelse onderwyser, het haar verbeelding laat vlerk kry. Sy skryf meestal gedigte en beskryf haar styl as eerlik, emosioneel en deurdrenk van menswees. Haar debuutdigbundel, Between the Lines, bevat verse wat oor jare ontstaan het en wil lesers herinner dat hulle nie alleen is nie.

Hoewel sy baie name dra, hang haar bynaam af van wie haar leer ken. Sy werk as onderwyser, verf in haar vrye tyd, en lees graag, veral historiese verhale. Francine Rivers is haar gunstelingskrywer, en haar boek Verlos deur die liefde het ‘n groot indruk op haar gemaak. Sy kry inspirasie deur mense dop te hou en laat woorde spontaan op papier vloei. Tans werk sy aan haar eerste storieboek, en hoop om haar stem verder te laat hoor.

Author's books

EPUB PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Haar woorde is kaal

Price range: R89.00 through R219.00

Leeg is haar woorde, net soos die ore op wat dit val. Louise Viljoen het nog nooit regtig ingepas nie. Niemand het haar nog ooit, in haar kort lewe, verstaan nie, en dit het alles begin met haar geboorte. Hoe pas ‘n mens in ‘n wêreld wat jou nie aanvaar, verstaan of wil hê nie? Hoe leer jy jouself aanvaar as jou eie familie dit nie kan doen nie?

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
PAPERBACK
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Between the lines

R179.00

Life is filled with people who hide their pain very well. Most people wish that someone will see the pain that they are hiding behind smiles and laughter; behind being funny. Sometimes people open up about their pain to people who don’t understand or don’t care. Sometimes people can’t begin to imagine how deep your scars run or how bad the pain is. This anthology of poems is just how I try to listen to words people don’t say and read between the lines of what people don’t write. It is so people can know that no matter what, some people do see you, they hear you and they understand. I want you to know that no matter what, you are not alone.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page