Price range: R89.00 through R219.00

Haar woorde is kaal

Leeg is haar woorde, net soos die ore op wat dit val. Louise Viljoen het nog nooit regtig ingepas nie. Niemand het haar nog ooit, in haar kort lewe, verstaan nie, en dit het alles begin met haar geboorte. Hoe pas ‘n mens in ‘n wêreld wat jou nie aanvaar, verstaan of wil hê nie? Hoe leer jy jouself aanvaar as jou eie familie dit nie kan doen nie?

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
All Ages
Clear
978-1-99123-214-4 177 2022-11-15 Afrikaans N/A , , ,

Meet The Author

Leeg is haar woorde, net soos die ore op wat dit val.
Louise Viljoen het nog nooit regtig ingepas nie. Niemand het haar nog ooit, in haar kort lewe, verstaan nie, en dit het alles begin met haar geboorte. Hoe pas ‘n mens in ‘n wêreld wat jou nie aanvaar, verstaan of wil hê nie? Hoe leer jy jouself aanvaar as jou eie familie dit nie kan doen nie?
Bo-op jare se gevoelens van skuld, verwerping en eensaamheid, beleef Louise ook tragedie op tragedie. In haar stryd met realiteit, bly die woorde van haar hart verborge. Niemand hoor haar smag na aanvaarding nie. Wat sal Louise doen wanneer sy konfronteer word met haar grootste begeerte, aanvaarding?

Book Type

, ,

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Haar woorde is kaal”