Hettie Du Plessis-Krüger

Hettie Du Plessis-Krüger is ’n skrywer wat by Malherbe Uitgewers publiseer. Haar werk vorm deel van die uitgewer se versameling Afrikaanse publikasies.

Author's books

PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Lugkasteel Stories

Price range: R79.00 through R179.00

Wat kry jy as ‘n fotograaf ‘n bundel kinderstories skryf? Foto’s van regte kinders wat die stories uitbeeld!
Lugkasteel Stories is ‘n versameling kortverhale vir kinders. Die goue draad wat dwarsdeur al die stories geweef is, is om jou drome (lugkastele) na te jaag en uit te leef.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page