Ina Möllman

Ina Möllman bly in Scottburgh en het ’n groot liefde vir storievertel. Sy geniet dit om haar idees en verbeelding met ander te deel, en skep graag verhale wat mense kan boei en inspireer.

Author's books

EPUB PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Wesoewer

Price range: R79.00 through R189.00

Welkom by Wesoewer — ’n unieke oord vir oues en jonges.
Wesoewer is geleë langs die Skurwe Berge en onder loom die beeldskone Bosluisrivier: tuiste van vlermuise, skerpioene, rotte, spinnekoppe en spoke. Dit lyk alles vreedsaam maar onder draai die duiwel rond! Wesoewer is ’n boek van 30+ kortverhale van die doen en late van 220 kothuisies en karavane en dit is ’n asemophou en lekkerlag-boek. Daar kan visgevang word in die rivier maar min vis word gevang want die sjerrie en papsakke word mildelik geniet. Ons kan mos vir ons selwers lag, of kan ons?

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page