Price range: R79.00 through R189.00

Wesoewer

Welkom by Wesoewer — ’n unieke oord vir oues en jonges.
Wesoewer is geleë langs die Skurwe Berge en onder loom die beeldskone Bosluisrivier: tuiste van vlermuise, skerpioene, rotte, spinnekoppe en spoke. Dit lyk alles vreedsaam maar onder draai die duiwel rond! Wesoewer is ’n boek van 30+ kortverhale van die doen en late van 220 kothuisies en karavane en dit is ’n asemophou en lekkerlag-boek. Daar kan visgevang word in die rivier maar min vis word gevang want die sjerrie en papsakke word mildelik geniet. Ons kan mos vir ons selwers lag, of kan ons?

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
Afrikaans
Clear
All Ages
Clear
978-1-99744-307-0 130 2025-08-15 Afrikaans N/A

Meet The Author

Welkom by Wesoewer — ’n unieke oord vir oues en jonges.
Wesoewer is geleë langs die Skurwe Berge en onder loom die beeldskone Bosluisrivier: tuiste van vlermuise, skerpioene, rotte, spinnekoppe en spoke. Dit lyk alles vreedsaam maar onder draai die duiwel rond!

Wesoewer is ’n verblyfsoord
Voltyds of vakansie-oord
Afgetredenes baie welkom
Geleë in die beeldskone
Noordwes-Kaap

Die oord word bestuur deur ’n komitee onder leiding van die vriendelike voorsitter en ou skoolhoof, ED Landman en sy tierwyfie assistente, Charlene, wat die treinwiele weer op die spore sit as dinge onder die inwoners handuit ruk. Sekuriteitswagte hou die inwoners veilig en die wilde diere uit.
Daar is ook ’n swembad, snoeperywinkel, siekeboeg, koeffiekroeg en vermaaksentrum.

Wesoewer is ’n boek van 30+ kortverhale van die doen en late van 220 kothuisies en karavane en dit is ’n asemophou en lekkerlag-boek. Daar kan visgevang word in die rivier maar min vis word gevang want die sjerrie en papsakke word mildelik geniet.

Ons kan mos vir ons selwers lag, of kan ons?

Book Type

, ,

Language

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Wesoewer”