JD van der Westhuizen

JD van der Westhuizen, ook bekend as Avion, is in die omgewing van die Witwatersrand gebore. Haar skryfreis het begin toe ’n vriendin haar aangemoedig het om ’n boek oor haar eie lewe te skryf. Sy fokus op werklike gebeure en put betekenis uit die realiteit van menslike ervaring.

Avion wil haar lesers herinner dat swaarkry universeel is, maar dat daar altyd ander is wat selfs swaarder kry. Sy deel haar verhaal met die hoop om perspektief, moed en volharding te bied. Deur haar woorde wil sy mense bemoedig: selfs wanneer die lewe ondraaglik voel, kan jy steeds vorentoe beweeg. Haar doel is om ander te inspireer en te motiveer om nooit moed op te gee nie.

Author's books

EPUB PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Avion ‘n weerbegin

Price range: R99.00 through R189.00

Wanneer jy hierdie boek begin lees, gaan jy dit nie neersit voordat jy dit klaar gelees het nie. Avion is ’n besondere mens. ’n Mens met ’n unieke lewensverhaal. Die verhaal gryp jou aan, dring deur tot in jou diepste wese.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page