Geagte leser…
Wanneer jy hierdie boek begin lees, gaan jy dit nie neersit voordat jy dit klaar gelees het nie. Avion is ’n besondere mens. ’n Mens met ’n unieke lewensverhaal. Die verhaal gryp jou aan, dring deur tot in jou diepste wese. Sy het ’n pad gestap wat geen mens wil stap nie. Dit vorm ’n kragtige getuienis wat aanspoor tot hoop.Dit word feitlik weergegee. Sodoende beleef mens iets van haar lewensreis.Avion, die Here seën jou. Ds. F Kruger
In die lewens verhaal van Avion het die Here Jesus, reeds die swaarkry-pad vir haar vooruitgeloop sodat sy mag weet dat Hy wanneer dit moeilik gegaan het, te alle tye digby haar was.
Dankie vir die versekering dat haar aardse swaarkry maar van korte duur was, en dat dit vir haar sal uitloop op ‘n heerlikheid wat ewig bly. Ek het hierdie vrou persoonlik ontmoet . Haar seer kon ek lees in haar oë. Maar sy het met oorwinning haar lewens verhaal gedeel . Sy pak haar dae vol moed aan.
My naam is Jan-Hendrik
Price range: R99.00 through R239.00Die aangrypende verhaal van Jan-Hendrik Jacobs gryp ‘n mens aan die hart. Hierdie boek is ‘n verhaal van swaarkry en ontbering. Oor etlike jare is Jan-Hendrik uitgelewer aan ‘n wêreld wat hy nie verstaan nie. Hy is aan sy omstandighede uitgelewer. Hierdie verhaal was nie maklik om te lees nie, maar het beslis ook my lewe aangeraak. Dit is vir elkeen ‘n noodsaaklike boek om te lees.

Reviews
There are no reviews yet.