Johan van Staden

Johan is gebore in die klein dorpie Usakos in die hart van Namibië, destyds bekend as Suidwes-Afrika. Van kleins af het hy ’n liefde vir skryf ontwikkel – aanvanklik in briewe aan penmaats en later in humoristiese opstelle. Met verloop van tyd het digkuns ook deel van sy kreatiewe uitdrukking geword.

Vandag skryf hy kortverhale en dig steeds met dieselfde entoesiasme. Sy passie vir die geskrewe woord is diep gewortel en vorm ’n blywende deel van sy identiteit.

Author's books

PAPERBACK
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Viooltjies in die Son

R229.00

Viooltjies in die Son gaan hoofsaaklik oor liefde, maar daar is so ‘n ietwat van humor ook te vinde tussenin.
Johan word meestal geïnspireer deur die alledaagse omgewing en gebeure, en druk sy emosies uit deur sy skryfkuns.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page