Jos Cloete

"Bekyk die lewe uit alle kante! Ontleed elke woord in die lewe – voor jy nie ‘n gedagte kan vereenvoudig nie – verstaan jy dit nog nie! CJ Langenhoven het gesê: “hoe minder die ou te sê het – hoe meer woorde gebruik hy! Ek is op die punt af, en mors nie jou tyd of myne om met woorde te mors nie!"

Jos Cloete het in die Karoo grootgeword, waar hy die volle spektrum van swaarkry en vreugde self ervaar het. Sy tyd by Gim Paarl was ’n bepalende lewenservaring wat sy karakter en wêreldbeskouing gevorm het. Daar het hy onafhanklikheid gekweek en geleer om sy standpunte met selfvertroue te verdedig.

Hierdie vastigheid en selfstandigheid kom sterk na vore in sy skryfwerk, waar hy eerlik en onverskrokke lewensverhale vertel. Jos se passie en dryfkrag kom van binne af — sy “vuur” bly brand, selfs al word dit met uitdagings getoets. Hierdie innerlike krag gee sy stories ’n opregte en diepgaande stem wat lesers treffend aanspreek.

Author's books

EPUB PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Lang Storie Kort te Maak

Price range: R99.00 through R269.00

Kom beleef die opwindende, hardegat, doelgerigte, snaakse unieke manier van sê met Jos!Lag is goed vir die gemoed!Jos is ook lief vir Langenhoven.Net so erg oor Afrikaans.Dink buite die boks. Langenhoven het gesê: “Bly hy kan nie net spel nie! Ek ook, want ek kan skryf – vertel!” Lang storie kort te maak – my kinders vra altyd:“Hoekom sê Pa so – en dan gesels Pa nog so lank?”
Storieverteller!
Ware lewensgetroue Fraserburg, KAROO stories wat bewaar moet word Sy omgee en liefde vir mense het hom laat skryfSoos hy skryf geniet, geniet hy detail in AL SY WARE VERHALE Opgedra aan Afrikaans wat 2025 – 90 jaar oud is! Daniël Lötter dankie vir die motivering om my 2 de boek te laat druk!Voor die klippe dit uitroep is my Face Book blad – sluit gerus aan!

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
Afrikaans
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

My Naam is Jos

R199.00

Jos se eerste publikasie van nog vele wat sal volg!
Kom beleef die opwindende, hardegat, doelgerigte, snaakse unieke manier van sê met Jos! Lag is goed vir die gemoed!

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page