Price range: R99.00 through R269.00

Lang Storie Kort te Maak

Kom beleef die opwindende, hardegat, doelgerigte, snaakse unieke manier van sê met Jos!Lag is goed vir die gemoed!Jos is ook lief vir Langenhoven.Net so erg oor Afrikaans.Dink buite die boks. Langenhoven het gesê: “Bly hy kan nie net spel nie! Ek ook, want ek kan skryf – vertel!” Lang storie kort te maak – my kinders vra altyd:“Hoekom sê Pa so – en dan gesels Pa nog so lank?”
Storieverteller!
Ware lewensgetroue Fraserburg, KAROO stories wat bewaar moet word Sy omgee en liefde vir mense het hom laat skryfSoos hy skryf geniet, geniet hy detail in AL SY WARE VERHALE Opgedra aan Afrikaans wat 2025 – 90 jaar oud is! Daniël Lötter dankie vir die motivering om my 2 de boek te laat druk!Voor die klippe dit uitroep is my Face Book blad – sluit gerus aan!

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
Afrikaans
Clear
All Ages
Clear
978-1-99145-527-7 236 2024-08-24 Afrikaans N/A ,

Meet The Author

"Bekyk die lewe uit alle kante! Ontleed elke woord in die lewe – voor jy nie ‘n gedagte kan vereenvoudig nie – verstaan jy dit nog nie! CJ Langenhoven het gesê: “hoe minder die ou te sê het – hoe meer woorde gebruik hy! Ek is op die punt af, en mors nie jou tyd of myne om met woorde te mors nie!"

Jos se tweede publikasie!
Kom beleef die opwindende, hardegat, doelgerigte, snaakse unieke manier van sê met Jos!Lag is goed vir die gemoed!Jos is ook lief vir Langenhoven.Net so erg oor Afrikaans.Dink buite die boks. Langenhoven het gesê: “Bly hy kan nie net spel nie! Ek ook, want ek kan skryf – vertel!” Lang storie kort te maak – my kinders vra altyd:“Hoekom sê Pa so – en dan gesels Pa nog so lank?”
Storieverteller!
Ware lewensgetroue Fraserburg, KAROO stories wat bewaar moet word Sy omgee en liefde vir mense het hom laat skryfSoos hy skryf geniet, geniet hy detail in AL SY WARE VERHALE Opgedra aan Afrikaans wat 2025 – 90 jaar oud is! Daniël Lötter dankie vir die motivering om my 2 de boek te laat druk!Voor die klippe dit uitroep is my Face Book blad – sluit gerus aan!

Book Type

, ,

Language

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Lang Storie Kort te Maak”