Moira Frost

Moira is gebore in Linden Johannesburg en het aan die Oos-Rand grootgeword. Sy skryf stories sedert haar kinderjare. Kaapse Romanses was haar inspirasie en sy skryf vir ontspanning. Sy hou ook van reis, handwerk en baie lees/ Sy werk vir jare by Randvaal Biblioteek en geniet die interaksie met die publiek,
Mense inspireer haar en sy glo dat elke mens oor ongelooflike potensiaal beskik.
Sy beskryf haarself as 'n tree hugger en is 'n vry gees en denker.

Author's books

PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Die Strooipop van Spesery-eiland

Price range: R109.00 through R229.00

Waar speserye die lug vul, ontdek harte hul ware bestemming.
Die Strooipop van Spesery-eiland is ’n meesleurende historiese roman vol romanse, humor, avontuur en die geur van eksotiese speserye.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page