Nadia Lamprecht

Nadia Lamprecht is ’n taalonderwyseres aan Hoërskool Lydenburg met ’n onderwysgraad, ’n Honneursgraad in Engels TESOL en Afrikaans III. Sy is lief vir lees en mal oor stories, veral dié met ’n historiese agtergrond. Sy skryf omdat sy baie het om te vertel en omdat sy daarvan hou om mense te laat lag. Haar reise bied inspirasie en sy glo dit bring plesier aan ander. Skryf is ook haar manier om haar ervarings te bewaar.

Nadia het ’n voorliefde vir die winter en vir Parys. Hierdie liefde het haar laat besluit om haar vir bykans ’n jaar in Parys te vestig. Sy geniet dit om leerlinge op opvoedkundige toere na Europa te neem en deel graag haar kennis en entoesiasme vir kultuur, taal en geskiedenis. Sy werk daaraan om die Franse taal te bemeester, en sien haarself as ’n lewenslange leerder met ‘n passie vir mense, stories en betekenisvolle onderrig.

Author's books

PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Paris – A travel journal

Price range: R99.00 through R219.00

Ah, Paris. Lovely Paris, the City of Love. The muse for many artists & Asian wedding magazines. The million dollar question though, is how does one survive for a year surrounded by the French?
Let me give ou the breakdown, the step-by-step:Rule 1: don’t speak English, Rule 2: dont speak English AT ALL, Rule 3: in fact, just be French.

Don’t forget Life Lesson #44 either, do NOT yank on foreign French back doors! This is one of the many things you learn while living there. A year’s worth of e-mails, news, trials and errors, travel memories, famine, suggestions and advice, French quirks, hating the English, Starbucks, are all found in this journal, the Travel Journal with South African je ne sais quoi…

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
PAPERBACK PDF
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Pa’reis

Price range: R79.00 through R189.00

Ah, Parys, Beeldskone Parys, stad van die liefde. Die muse vir kunstenaars, wannebes en Asian Wedding Magazines.Die miljoen dollar vraag is egter hoe oorleef mens n jaar in Parys? Kom ek gee jou die breakdown, die step-by-step:
Reel 1 moenie Engels praat nie
Reel 2 moet GLAD nie Engels praat nie
Reel 3 wees eerder net Frans, en dan natuurlik…
Lewensles #43, moenie aan vreemde Franse agterdeure ruk nie!
Een van die vele dinge wat mens leer wanneer jy die land aandurf. n Jaar se e-mails en nuus, trials en errors, reiservaringe en honger-ly, voorstelle en raad, die Franse se giere en geite, die haat van Engels en Starbucks, als hier in een joernaal die reisjoernaal met je ne sais quoi

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page