Price range: R79.00 through R189.00

Pa’reis

Ah, Parys, Beeldskone Parys, stad van die liefde. Die muse vir kunstenaars, wannebes en Asian Wedding Magazines.Die miljoen dollar vraag is egter hoe oorleef mens n jaar in Parys? Kom ek gee jou die breakdown, die step-by-step:
Reel 1 moenie Engels praat nie
Reel 2 moet GLAD nie Engels praat nie
Reel 3 wees eerder net Frans, en dan natuurlik…
Lewensles #43, moenie aan vreemde Franse agterdeure ruk nie!
Een van die vele dinge wat mens leer wanneer jy die land aandurf. n Jaar se e-mails en nuus, trials en errors, reiservaringe en honger-ly, voorstelle en raad, die Franse se giere en geite, die haat van Engels en Starbucks, als hier in een joernaal die reisjoernaal met je ne sais quoi

PAPERBACK PDF
Clear
Afrikaans
Clear
All Ages
Clear
978-1-92851-362-9 139 2020-07-12 Afrikaans N/A ,

Meet The Author

Ah, Parys, Beeldskone Parys, stad van die liefde. Die muse vir kunstenaars, wannebes en Asian Wedding Magazines.Die miljoen dollar vraag is egter –hoe oorleef mens ‘n jaar in Parys? Kom ek gee jou die breakdown, die step-by-step:Reel 1 moenie Engels praat nie

Reel 2 moet GLAD nie Engels praat nie

Reel 3 wees eerder net Frans, en dan natuurlik…

Lewensles #43, moenie aan vreemde Franse agterdeure ruk nie!

Een van die vele dinge wat mens leer wanneer jy die land aandurf. ‘n Jaar se e-mails en nuus, trials en errors, reiservaringe en honger-ly, voorstelle en raad, die  Franse se giere en geite, die haat van Engels en Starbucks, als hier in een joernaal – die reisjoernaal met je ne sais quoi

Book Type

,

Language

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Pa’reis”