Hot

R139.00

50 voor 40 – Anine Fischer

50 voor 40 is ‘n samestelling van 50 van my gedigte (Afrikaans en Engels). Die temas van die gedigte wissel van geloof- en morele kwessies, tot lewenservaringe (hetsy my eie of die van iemand anders). Elkeen van hierdie gedigte is geïnspireer deur of gebaseer op ware gebeure of persone.

Afrikaans
Clear
PAPERBACK
Clear
All Ages
Clear
978-1-92851-518-0 94 2020-10-09 Afrikaans N/A

Meet The Author

"Dis my hartspraatjies, my gedagtes, my hoop, my hart- en ek hoop dat ek hierdie wonderlike stokperdjie vir die res van my lewe sal mag beoefen!"

50 voor 40 is ‘n samestelling van 50 van my gedigte (Afrikaans en Engels). Die temas van die gedigte wissel van geloof- en morele kwessies, tot lewenservaringe (hetsy my eie of die van iemand anders). Elkeen van hierdie gedigte is geïnspireer deur of gebaseer op ware gebeure of persone.

Anine het grootgeword as ‘n plaasmeisie in Noord-Wes. Haar ouers is mielieboere in die distrik vir solank as wat sy oud is! Hulle familiewortels na alle kante toe lê in die hartland van Suid-Wes en dikwels was ons lywe hier, maar ons harte daar of andersom!

Sy het reeds op laerskool ‘n groot liefde ontwikkel vir skryf. Haar skrywersgees is as te ware gebore vanuit hierdie Gods-afhanklike leefstyl op die platteland, die vertes, die vlaktes en die stiltes…

Language

Book Type

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “50 voor 40 – Anine Fischer”