Ek ken van innie emmers pis en een of twee maaltye per dag mis, but dis eienaardig cause ek voel glad nie minderwaardig as diegene wie dit makliker het as ek nie.
Megan Adendorff, beter bekend as Dis Megizay het grootgeword in Amstelhof en dit dien as bewys dat rose uit konkryt kan groei. Sy skryf oor wat sy voel, ervaar, sien en ook waarvan sy hoor. Skryf is haar toevlug. Skryf is wie Megizay is.
Voetspore van my siel
R149.00In die vensters van jou siel wil ek net saggies kom rus in jou geurige liefdeskelk lê veilig in jou tere liefde omvou.

Reviews
There are no reviews yet.