Price range: R99.00 through R399.00

Die Nuwe Era Groot Verseboek 2024

Die Nuwe Era Groot Verseboek 2024 skakel emosies om in taal en skep ‘n lewendige en intense verbinding met elke leser.
Mag ons Moedertaal Afrikaans, ons daardie ervaring gee in hierdie bundel.
die groot nag vou oorhoofs, waar ek voor my lessenaar my oë opslaan na die hemel, die woorde rondspoel voor my en, dit dan een-vir-een uitspoeg teen die naghemel sodat dit kan vlieg, in stil bewegings van skryf, dit saamhang as my nalatenskap hier, verewig op die wit papier.

PAPERBACK PDF
Clear
Afrikaans
Clear
All Ages
Clear
978-1-99145-513-0 299 2024-07-13 Afrikaans N/A

Meet The Author

Poësie het antieke wortels wat saam met die menslike geskiedenis bestaan, maar dit is ook ‘n magiese ryk taal soos Afrikaans wat die gewone oortref, en ons nooi om die dieptes van ons emosies en die geheimenisse van ons bestaan te verken. Maar tog ook ontlok poësie ‘n diep bewustheid van menslike ervarings, gevoelens en gedagtes.
Die Nuwe Era Groot Verseboek 2024 skakel emosies om in taal en skep ‘n lewendige en intense verbinding met elke leser.
Mag ons Moedertaal Afrikaans, ons daardie ervaring gee in hierdie bundel.
die groot nag vou oorhoofs, waar ek voor my lessenaar my oë opslaan na die hemel, die woorde rondspoel voor my en, dit dan een-vir-een uitspoeg teen die naghemel sodat dit kan vlieg, in stil bewegings van skryf, dit saamhang as my nalatenskap hier, verewig op die wit papier.

Book Type

,

Language

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Nuwe Era Groot Verseboek 2024”