Voetspore van my siel weerspieël die verskillende fasette van my lewe. My liefde vir my Skepper en soms ook die wonder oor swaarkry en hartseer het ek op respekvolle wyse aangespreek.
Gedigte waarin die grootheid en wonder van die natuur na vore kom, vorm ook deel van die versameling.
Dié bundel bevat gedigte waarmee die leser sal kan identifiseer. Mag elke leser genot en verryking uit my bundel put.
In die vensters van jou siel wil ek net saggies kom rus in jou geurige liefdeskelk lê veilig in jou tere liefde omvou.
As mure kon praat
Price range: R59.00 through R169.00As mure kon praat wat sou hulle sê wat sou hul fluister sou hul taal universeel dalk geheime deel of sou hulle verwronge verhale van die lewe vertel.

Reviews
There are no reviews yet.