Kuns vir Koningskleuters is ʼn kaleidoskoop van kleurryke kunsaktiwiteite, interessante wetenskapeksperimente en die deel van die wonderbare Woord van God op ʼn vlak wat kinderharte beslis sal aanraak!
Die boek het ten doel om kreatiwiteit aan te wakker, die wetenskaplike binne-in elke jong leerdertjie te laat ontwaak en om stewige Gods-fondasies te lê vir kinders tussen die ouderdomme van 4 tot 9 jaar.
Kuns vir Koningskleuters kan met groot vrug deur opvoeders, Sondagskoolonderwysers en ouers gebruik word. Leer word ʼn wonderlike avontuur en ʼn ontdekkingsreis deur hierdie boek!
Vol Kleur Illustrasies.
Crafts for Kingdom Kids
R379.00Crafts for Kingdom Kids is a medley of colourful art activities, interesting science experiments and sharing of the wonderful Word of God on a level that will certainly touch children’s hearts!

Reviews
There are no reviews yet.