Ons hoor so baie maar luister so min. Die woorde van Dawid Louw laat jou stilstaan vir ‘n oomblik en dink. Hoe waar is dit nie? Luister ons ooit as die melkweg fluister?
Die Nuwe Era Groot Verseboek 2024
Price range: R99.00 through R399.00Die Nuwe Era Groot Verseboek 2024 skakel emosies om in taal en skep ‘n lewendige en intense verbinding met elke leser.
Mag ons Moedertaal Afrikaans, ons daardie ervaring gee in hierdie bundel.
die groot nag vou oorhoofs, waar ek voor my lessenaar my oë opslaan na die hemel, die woorde rondspoel voor my en, dit dan een-vir-een uitspoeg teen die naghemel sodat dit kan vlieg, in stil bewegings van skryf, dit saamhang as my nalatenskap hier, verewig op die wit papier.
