Dit is hier waar ons besef ons was nooit alleen, Jesus gee om vir ons, en vir jou. Sy liefde en genade ken geen einde. deur Hom is ons hartsvriendinne, gebind in geloof
Dit is waar ons as die mooiste vlinders verskyn in skakerings van… WIT, PIENK, PERS, BLOU EN GROEN
Kaktus in die woestyn
R169.00‘n Digbundel deur twee digters wat in duet ‘n boodskap bring aan die leser: dankie liewe leservir jou saam lees en voelons bid dat jou hart opgewek is in vreugde deur ons getuienis wat ons met jou gedeel het (MM)
waar ons negatiewe lewe in positief verander het dat daar nog HOOP daarbuite is (TM)
moenie terug kyk dit bring net ongeluk kyk noord en ontvang jou nuwe lewe beweeg in geloof vorentoe (MM)

Reviews
There are no reviews yet.