R179.00

Vuurmaakhout

Duet bundel met Loret Zwarts

PAPERBACK
Clear
All Ages
Clear
978-1-77632-671-6 128 2021-08-23 Afrikaans N/A

Meet The Author

Saam maak ons die woordsplinters bymekaar om iets van die brandende vuur vir altyd agter te laat. Die vuur van ‘n digter se wese brand nooit uit nie. Dit is ‘n smeulende vuur wat altyd hunker na woorde op papier.Hierdie woorde kom uit die harte van twee skadu digters wat hulle hartsverse in een vuur gewerp het. Maak jou hande en hart warm by hierdie woordvuur.

Duet bundel met Loret Zwarts

Book Type

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Vuurmaakhout”