Price range: R99.00 through R399.00

Die Nuwe Era Groot Verseboek 2023

Boodskap aan ons digters en nageslag
Uit die blou van onse hemel, uit die diepte van ons see, oor ons ewige gebergtes, waar die kranse antwoord gee… kom die mooiste klanke van ons Moedertaal, Afrikaans. Afrikaans is die taal van die digkuns en Die Nuwe Era Groot Verseboek 2023 is weereens ’n bewys daarvan. Tog spreek die digkuns die emosionele kant van ons menswees aan daarom is dit die taal van ons hart en los ons dit as erfenis. Eendag sal ons nageslag besef hul hartskamer is vol woorde-erfgoed wat kleur aan die lewe geeen wanneer die digter ons verlaat en die herinnering stadigaan kwyn, bly die woorde die werklikheid wat Afrikaans sal staande hou. Mag ons woorde altyd lewendig gehou word deur die digkuns.

PAPERBACK PDF
Clear
Afrikaans
Clear
All Ages
Clear
978-1-77646-160-8 293 2023-08-21 Afrikaans N/A

Meet The Author

Boodskap aan ons digters en nageslag
Uit die blou van onse hemel, uit die diepte van ons see, oor ons ewige gebergtes, waar die kranse antwoord gee… kom die mooiste klanke van ons Moedertaal, Afrikaans. Afrikaans is die taal van die digkuns en Die Nuwe Era Groot Verseboek 2023 is weereens ’n bewys daarvan. Nege-en-sestig digters se woorde is hierin verewig. En deur die bundel sorg ons dat Afrikaans nie net voortbestaan nie, maar dat die digter op ’n unieke en skeppende wyse gestalte daaraan gee. Tog spreek die digkuns die emosionele kant van ons menswees aan daarom is dit die taal van ons hart en los ons dit as erfenis.

Eendag sal ons nageslag besef

hul hartskamer is vol woorde-erfgoed

wat kleur aan die lewe gee

en wanneer die digter ons verlaat en die herinnering stadigaan kwyn

bly die woorde die werklikheid wat Afrikaans sal staande hou.

Mag ons woorde altyd lewendig gehou word deur die digkuns en daarom getuig ek: “Ons vir jou, ons Moedertaal… Afrikaans.”

Book Type

,

Language

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Nuwe Era Groot Verseboek 2023”