Hierdie bundel, Eggo’s van die hart, word opgedra aan my ma, Minnie van Zyl, wat nooit opgehou het om saam met my in my drome te glo nie.
Aan my vriendin, Steffie le Roux, vir die pragtige buitebladillustrasie en aanhoudende, opbouende woorde wat gelei het tot die publisering van Eggo’s van die hart.Groot dank aan Werner Nell vir die uitsonderlike buitebladontwerp.
Mag elke leser ‘n deel van jou hart in die gedigte vind
Môre kan te laat wees
Price range: R39.00 through R109.00Wanneer Tertia en Frik se lewe omgekeer word deur verskeie rusies en Tertia hom toesnou sy haat hom, laat dit Frik met ’n verslae gemoed wanneer hy die Boeiing bestyg, Soos altyd, los hy probleme agter as hy agter die stuurwiel van die lugreus inskuif.
Tertia besef sy het te vêr gegaan en probeer hom telefonies bereik sonder sukses tot sy die nuus hoor.
Is môre dalk te laat vir Frik en Tertia?

Reviews
There are no reviews yet.