Lees is die belangrikste vaardigheid wat ‘n kind moet verwerf, want hy/sy leer om te lees met ‘n bepaalde doel voor o sodat hy kan lees om te leer. Lees is veel meer as net die herkenning van woorde. Dit is ‘n holistiese proses wat die kind in totaliteit betrek.Lees bou woordeskatLees verbeter konsentrasie en help ons om te ontspan. Kinders wat lees spel beter. Lees kan ook n sosiale aktiwiteit wees. Woorde is boustene selfs in tegnologieLees is die sleutel tot opvoeding, opleiding en n kwaliteit leweLees ontsluit die kind se verbeelding en so ook sy wêreld om hom/haar. Daarom word hierdie boek Spinnie Spinnekop sterk aanbeveel, dit is oulike stories om die kind se verbeelding aan te gryp.
Môre kan te laat wees
Price range: R39.00 through R109.00Wanneer Tertia en Frik se lewe omgekeer word deur verskeie rusies en Tertia hom toesnou sy haat hom, laat dit Frik met ’n verslae gemoed wanneer hy die Boeiing bestyg, Soos altyd, los hy probleme agter as hy agter die stuurwiel van die lugreus inskuif.
Tertia besef sy het te vêr gegaan en probeer hom telefonies bereik sonder sukses tot sy die nuus hoor.
Is môre dalk te laat vir Frik en Tertia?

Reviews
There are no reviews yet.