Elna van Zyl, is gebore 15 September 1963, grootgeword en skoolgegaan in Potchefstroom.
Hoërskooljare het Afrikaanse onderwyseresse (mee. Malan en Stroebel) die liefde vir die vak vasgelê deur hul passie vir die taal en die aanbiedinge daarvan. Deur hulle is ek gemotiveer en aangemoedig om aan kunswedstryd kompetisies deel te neem met kreatiewe skryfwerk, poësie voor te dra, ens.
My ma, Minnie, het nooit ophou glo in my nie. Wanneer ek iets geskryf het, is ek altyd aangemoedig om aan te hou skryf en in my drome te glo.Daarom dra ek al my werke aan my ma, Minnie op.

Reviews
There are no reviews yet.