Price range: R139.00 through R359.00

Nelia in die gramadoelas

“Vertel, sal ek jou móét vertel.”
Wat is Nélia se geheim en hoe gaan dit haar toekoms raak?

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
All Ages
Clear
978-1-77646-186-8 338 2023-12-20 Afrikaans N/A , ,

Meet The Author

Sy stap ‘n paar tree weg en gaan staan. Sonder om na hom te kyk, te bang dat hy sien hoe rooi haar gesiggie is oor die impulsiewe soen, vra sy, “Wie is ek?” Mymerend sê sy sag, “Ek word al hoe liewer vir jou by die uur Plaasboer, maar ek raak bevrees as ek dink aan die dag wat ek vir jou dinge moet vertel waarvan jy moet weet, en ek sal dit vir jou moet vertel. Tot dan mag ek nie toelaat dat jy ‘n verloofring aan my vinger sit nie.” Sy knik haar kop, “Vertel, sal ek jou móét vertel.”
Wat is Nélia se geheim en hoe gaan dit haar toekoms raak?

 

Book Type

, ,

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Nelia in die gramadoelas”