’n Vrou se lewe word omgekeer wanneer ’n kriptiese boodskap in ’n ou koerant sinspeel op die moontlike herverskyning van haar lang verlore dogter. Jare van hartseer, geheime en misterie ontrafel terwyl die gesin hul verlede in die gesig staar en ‘n herontmoeting oorweeg wat uiteindelik sluiting of hartseer kan bring. ‘n Aangrypende verhaal van liefde, verlies en die keuses wat ‘n familie maak.
Opvolg van Keuses

Petro (verified owner) –
Dit is ‘n storie vol emosie en hartseer. Geskryf met deernis. Marianne het my lekker laat huil in die storie. Geheime sleur jou mee in die hartseer en liefde van die verhaal. Dit is beslis die lees werd.