Amy worstel met die onverwerkte hartseer van haar seuntjie se dood en haar egskeiding. Sy vlug na die rustige stranddorpie Dwarskersbos in ‘n poging om vrede te vind. Daar ontmoet sy Gerrit, ‘n speurder wat ondersoek instel na ‘n geheime visstropery-netwerk. Terwyl Amy probeer om haar seer te verwerk en Gerrit sy gevaarlike missie aanpak, begin hul paaie verweef. Hulle ontdek hoop, genesing en liefde te midde van donker geheimenisse en emosionele stormwinde. Sal hulle die moed vind om mekaar se laste te dra en die skaduwees van die verlede te oorkom?
Rooibos Tee
Price range: R109.00 through R239.00Daar is min dinge so troostend soos ‘n warm koppie rooibostee – eenvoudig, eg en vol genesing. Rooibos Tee – Stil oomblikke vir die siel nooi jou om vir ‘n oomblik stil te raak, diep asem te haal en weer God se vrede te ontdek.
Deur 52 inspirerende weekstukke, gevul met bemoedigende oordenkings, eerlike refleksievrae, gebede, Skrifgedeeltes en positiewe affirmasies, neem Alida de Bruyn jou op ‘n reis van herstel, selfontdekking en geloof. Hierdie boek herinner jou dat jy nie alles alleen hoef te dra nie en dat elke nuwe dag ‘n vars begin kan wees.

Reviews
There are no reviews yet.