Price range: R99.00 through R399.00

Sydney Louw – Vol 2

“ …three may keep a secret, if two of them are dead!” Kolonel Nico Viljoen, leier en stigter van COBRA – TEAM, Covert, Organized, Bilingual, Reaction Alliances – opgelei deur Spesiale Taakmag (STF) van die Suid-Afrikaanse Polisiediens, kyk trots na die groep om hom. Hierdie is die tweede jaar wat hul saamwerk.

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
All Ages
Clear
978-1-99123-293-9 372 2023-07-13 Afrikaans N/A , ,

Meet The Author

“ …three may keep a secret, if two of them are dead!” Kolonel Nico Viljoen, leier en stigter van COBRA – TEAM, Covert, Organized, Bilingual, Reaction Alliances – opgelei deur Spesiale Taakmag (STF) van die Suid-Afrikaanse Polisiediens, kyk trots na die groep om hom.
Hierdie is die tweede jaar wat hul saamwerk. Hulle het verskeie arrestasies die afgelope jaar gedoen. Ja, daar was moeilike tye, einde laas het hul volhard.Sy groep bestaan uit: Majoor Gert Du Plessis, paramilitêre skut, helikopter vlieënier en verkenner. Luitenant Paul Retief, forensiese wetenskap kundige. Basiese opleiding voltooi in Frankryk deur die Franse legioen. Stefan du Toit, opleiding ontvang deur die Spesiale Taakmag (STF) die elite -polisie se taktiese eenheid van die Suid-Afrikaanse Polisiediens. AS Vlug-chirurg afgestudeer by, USAF School of Aerospace Medicine, laaste maar beslis nie die minste, Professor Sydney Louw, Interdissiplinêre taalkundige. Taktiese opleiding ontvang deur Nico Viljoen, en kollegas.
Op papier, die perfekte span.
Onder leiding van die Minister van Veiligheid het hul internasionale Carte Blanche na verskeie lande. Hul missie: Invordering van intelligensie materiaal en teen-terrorisme, meer intensief, ISIS.
In hierdie beroep, moet die menslikheid-emosie soms afgeskakel word. Oogklappe met maskers aangetrek word. Daar word van jou verwag om die missie eerste te plaas. Altyd. Hoe vêr kan die mens emosioneel gedruk word?Oman se Prins se lewe word in gevaar gestel, onwettige oes van eierselle in Frankryk, die aanhouding en smokkel van kinders en natuurlik, ISIS en hul Emir dwing die span terug na Turkiye, en weereens die wêreld in.
Sal Sydney uiteindelik, dit wat sy geleer het, kan toepas? Sal die span volstaan, of gaan ‘n nuwe deur vir Sydney oopgaan?

Book Type

, ,

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sydney Louw – Vol 2”