I have lived, I have seen a lot, my whole life I knew the difference between right and wrong, although I also tried to do the right thing, mostly I didn’t succeed. I have many hidden emotions that few people can see, yet if you read my poetry, I reveal myself to some extent.
Verbode Valentyn
R139.00ʼn Vrou is soos ʼn Pizza. ʼn Pizza is rond, kom in ʼn vierkantige boks en jy eet hom in driehoeke. Dit is sinneloos maar tog geniet mens die pizza al verstaan mens nie die konsep nie. En ek het regtig probeer. So tyd terug het ek agtergekom my soektog is eintlik lankal verby, ek ken die volmaakte vrou en ek is gelukkig om gereeld haar volmaakte glimlag te sien, maar ongelukkig het ek besef sy is my Verbode Valentyn, want sy is soos ʼn fyn orgidiee wat mens nie mag pluk nie, maar gegun word om te bewonder.
Hierdie bundel is vir my Verbode Valentyn.

Reviews
There are no reviews yet.