Kaal gestroop van my emosies staar ek na die gedig… een van vele wat uit die digter se pen te voorskyn kom. Ek is een van die talle vrouens daarbuite in die samelewing wat al geleer het hoe om emosies baie goed weg te steek, Ons raak meesters op die gebied, want dit is ons beskermings-meganisme. Alhoewel elke foto vir hom ‘n storie van haar eie vertel, sien hy tog ook die mooi in elke vrou se wese raak. Hy lees tussen die lyne en ervaar haar diepste seer asof hy die pad saam met haar gestap het…. Besef hy dat hy ‘n instrument is in God se hand? ‘n Instrument wat ‘n pen neem en die diepste denke en woorde van die Heilige Gees laat vloei deur die ink. En so elke vrou op ‘n besonderse manier bedien met woorde wat haar raaksien en bemoedig. En dis nodig…Riana van Wyk
The scars that shaped me
R139.00I have lived, I have seen a lot, my whole life I knew the difference between right and wrong, although I also tried to do the right thing, mostly I didn’t succeed. I have many hidden emotions that few people can see, yet if you read my poetry, I reveal myself to some extent.

Reviews
There are no reviews yet.