R189.00

Woordtowenaar

In Woordtowenaar, het ek die stoute skoene aangetrek om oor die vier Taal-bewegings te praat, en dan ʼn vinnige ʼn agtergrond te gee. Om die hele verhaal te vertel, sal boeke en boeke met verskeie volumes wees. Ek wil egter die pad wat die Afrikaner gevolg het, aan julle bekendstel. Die pad wat Afrikaans gevolg het, om gevorm te word.

PAPERBACK
Clear
All Ages
Clear
978-1-92851-555-5 144 2021-09-29 Afrikaans N/A

Meet The Author

"Droom, en as jy ‘n droom het, lewe jou droom."

In Woordtowenaar, het ek die stoute skoene aangetrek om oor die vier Taal-bewegings te praat, en dan ʼn vinnige ʼn agtergrond te gee. Om die hele verhaal te vertel, sal boeke en boeke met verskeie volumes wees. Ek wil egter die pad wat die Afrikaner gevolg het, aan julle bekendstel. Die pad wat Afrikaans gevolg het, om gevorm te word.
Dan te vra, kan enig-een van ons, sê of vra : “Is ons gewetens skoon? As dit by die meng van Afrikaans kom? Sou ons dalk eerder Engels wou praat, in plek van Afrikaans.”Ek dink aan Dr Hennie Terblanche se stryd, sodat Afrikaans dieselfde regte moet kry as Engels. Dan vra ek myself af : “Sou dit enigsins gehelp het as ons, ons besigheid in Engels gedoen het, eerder as om aan te dring op Afrikaans.”
Afrikaans word uit ons skole en universiteite gewerp. Ons staan en toekyk, ons swyg. Ek is bewus daarvan dat daar verskeie groepe is, maar een ding wat my opval, van die groepe hier bespreek, hulle bou dit op drie bene: Godsdiens, Taal, en Volksbelange. (Geskiedenis)Afrikaans is uniek, waar kan jy nog terme kry soos: Glipsie by die see, Ditsem, Gegewe perd in die bek kyk, ensovoorts.

 

Book Type

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Woordtowenaar”