Price range: R89.00 through R209.00

Is daar ʼn more

Is daar ‘n Môre deur Sybie Kleynhans se pen is ‘n interessante verhaal. Die karakterisering en gedrewe dialoog dra by tot ‘n plot wat nie rem aanslaan nie. Die gebeure in die verhaal wat vinnig op mekaar volg, dra by tot ‘n spannende plotstruktuur. Die gevolg is dat die leser nuuskierig voortlees.

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
All Ages
Clear
978-1-77632-675-4 166 2021-10-11 Afrikaans N/A ,

Meet The Author

Tien jaar van sy lewe is gesteel. Tien lange jare waarin hy sy haat en verbittering kon voed. Nou is hy vry…Jim Carlin word vrygelaat nadat hy onskuldig tronk toe is vir ‘n moord wat hy nie gepleeg het nie. Wanneer hy op Panorama – die plaas wat eens syne was, aankom, lyk sommige dinge nog dieselfde en ander nie. Jan Koloko, Jim se eertydse vriend, is nou baas van die plaas. Maar dinge is op die oog af nie so rustig soos wat dit lyk nie. Toe Koloko ‘n voorstel maak wat Jim tot in sy fondamente skud, word hy van die plaas af weggejaag. Dan begin die poppe dans. Gaan Jim Carlin die haat en verbittering wat hy het laat los of gaan hy sy planne deurvoer? Is daar ‘n Môre deur Sybie Kleynhans se pen is ‘n interessante verhaal. Die karakterisering en gedrewe dialoog dra by tot ‘n plot wat nie rem aanslaan nie. Die gebeure in die verhaal wat vinnig op mekaar volg, dra by tot ‘n spannende plotstruktuur. Die gevolg is dat die leser nuuskierig voortlees.

Book Type

, ,

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Is daar ʼn more”