Price range: R129.00 through R319.00

Kort Treetjies

Die boek demonstreer die onverwagse kinkels en kurwes wat ‘n mens se lewenspad kruis en hoe humor en deernis jou pad draaglik en genoeglik maak. Hoe jy uit jou eie en ander se ondervindings leer om sodoende iemand in soortgelyke omstandighede van hulp te wees.

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
Afrikaans
Clear
All Ages
Clear
978-1-92851-538-8 301 2020-12-10 Afrikaans N/A

Meet The Author

Die boek is losweg ‘n biografie van my eie lewe. Dit is geskryf in die vorm van ‘n bundel staaltjies of gebeure, ‘n uitvloeisel van staaltjies wat ek op sosiale media met lesers gedeel het tydens die grendelstaat. sommige komies, ander hartroerend en daar is selfs ‘n paar spannende oomblikke. Daar is staaltjies en gebeure uit my dae as jong kind op die Noord-Kaapse platteland, my hoërskooljare as stadskind aan die Oos-Rand en my vroeë jongmenslewe as soldaat en verpleegster. ‘n Groot deel gaan oor my latere lewe as eggenoot, ma en boervrou, op die plaas en as deel van ‘n boeregemeenskap in die Bosveld.
Die boek demonstreer die onverwagse kinkels en kurwes wat ‘n mens se lewenspad kruis en hoe humor en deernis jou pad draaglik en genoeglik maak. Hoe jy uit jou eie en ander se ondervindings leer om sodoende iemand in soortgelyke omstandighede van hulp te wees.
My verhaal is nie uitsonderlik of anders as menige ander s’n nie. Ek sou reken dit wys eerder hoe ons algar maar voor dieselfde uitdagings te staan kom en dus nie hoef te voel jy is alleen in jou stryd om oorlewing nie.

Book Type

, ,

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kort Treetjies”