Price range: R89.00 through R219.00

Madefu Boek 3 Madefu en Maats

Dié boek is een van daardie moét-hê en dan moét-hou boeke. Jy kan dit net eenvoudig weer en weer lees sonder om verveeld te raak. Sybie woordspeel tussen die lyne en as mens nie fyn lees nie, verloor jy die dieper seer en vreugde, en wil ek byna sê boodskap van hierdie boek.

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
All Ages
Clear
978-1-99123-203-8 181 2022-09-01 Afrikaans N/A

Meet The Author

Madefu en Maats is die derde boek in die Madefu-reeks en sal die leser nie teleurstel nie. Sybie leef nie in ’n droom nie, maar hy leef sy droom tussen woorde.
Dié boek is een van daardie moét-hê en dan moét-hou boeke. Jy kan dit net eenvoudig weer en weer lees sonder om verveeld te raak. Sybie woordspeel tussen die lyne en as mens nie fyn lees nie, verloor jy die dieper seer en vreugde, en wil ek byna sê boodskap van hierdie boek.

Book Type

, ,

Age Group

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Madefu Boek 3 Madefu en Maats”