Price range: R79.00 through R329.00

Smet

’n Spannende misdaadroman waarin kaptein Francois Roux ’n psigopaat met ’n korrupte en sedelose lewe ontbloot. Met die hulp van ’n ondersoekende joernalis ontrafel hulle die geheime agter die dood van ’n jong vrou en bring geregtigheid ten spyte van die persoonlike opofferinge. ’n Donker verhaal van manipulasie, media, en die menslike prys van waarheid.

EPUB PAPERBACK PDF
Clear
All Ages
Clear
Afrikaans
Clear
978-1-92841-312-7 312 2017-10-07 Afrikaans N/A ,

Meet The Author

‘n Psigopaat se korrupte en sedelose lewe besmet die lewe van almal om hom tot hy sy hand oorspeel en kaptein Francois Roux op die toneel verskyn. Met doelgerigde speurwerk begin hy die donker lewe van die gewetenlose manipuleerder oopvlek en word hy ondersteun deur ‘n toegewyde joernalis wat glo dat die krag van die media nooit onderskat moet word nie. Dit lei onder meer tot ‘n deurbraak in die ondersoek na die dood van ‘n beeldskone meisie wie se lyk op ‘n ysige winteroggend in Bloemfontein se Loch Logan-meer gevind is.
Die soeke na geregtigheid kom egter nie sonder ‘n prys nie en word ‘n familie uitmekaar geskeur as dinge begin skeefloop. Die spannende intriges ontvou uiteindelik ten goede vir iemand wat altyd ‘n stryd moes voer in die skadukant van die lewe. Die katnes van onheilighede laat ‘n mens onwillekeurig wonder: Is die mensdom nie elke dag aan sulke besmetting uitgelewer nie?

Book Type

, ,

Age Group

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Smet”