As mure kon praat wat sou hulle sê wat sou hul fluister sou hul taal universeel dalk geheime deel of sou hulle verwronge
V E R H A L E van die lewe vertel
refrein ons woorde wat gebede saamvleg kyk hul ook na die sterre voor hulle drome
vasheg as mure kon praat wat sou hul sê wat sou hul fluister dalk weet hulle van die liefde waarvan die mens nog moet leer.
50 voor 40 – Anine Fischer
R159.0050 voor 40 is ‘n samestelling van 50 van my gedigte (Afrikaans en Engels). Die temas van die gedigte wissel van geloof- en morele kwessies, tot lewenservaringe (hetsy my eie of die van iemand anders). Elkeen van hierdie gedigte is geïnspireer deur of gebaseer op ware gebeure of persone.

Reviews
There are no reviews yet.